Hierdie is vir die dag wat ek dit gemaak het, vir die dae wat ek nog moet oorleef en vir die dae wat ek oorwin het.
Hierdie is vir my, vir wanneer ek dinge wil agter laat.
non duco, ducor.
Dinsdag 02 Junie 2015
19/03/2015
Waar die veldblomme altyd blom en die rivier altyd vol loop daar le die stukkies van my hart
waar die skedelkus lewens red
en die see sand getel kan word
daar le die stukkies van jou hart
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking